Colette van Wyk:
- info@bloempoortjagenhengel.co.za
- 071 382 4926
- Posbus 1113, Groblersdal, 0470

2019 Tariewe
LAPA, Verblyf Tariewe (Per Nag) :
Volwassenes: | R 230.00 |
Kinders (4-14): | R 115.00 |
Kinders (0-3): | Gratis |
ROOIBOSHUIS,Verblyf Tariewe (Per Nag) :
Volwassenes | R 230.00 |
Kinders (4-14) | R 115.00 |
Kinders (0-3) | Gratis |
HOUTHUT, Verblyf Tariewe (Per Nag):
Volwassenes | R 110.00 |
Kinders (4-14) | R 55.00 |
Kinders (0-3) | Gratis |
* Korporatiewe Groepe (geen jagters): R 3 000.00 per groep per nag. (Lapa)
Deposito:
GEEN DAGBESOEKERS en GEEN TROETELDIERE.
Geen hout mag uit die veld verwyder word nie.
50% Deposit is betaalbaar binne 5 dea van bespreking.
Rekening moet ten volle vereffen word 2 weeke voor aankoms.
Betalingsmetodes:
Tjeks word nie aanvaar nie.
Slegs kontant of Internetbetalings word aanvaar, Internetbetalings kan op die perseel gedoen word.
Gebruik u van as verwysing
Bankbesonderhede:
Tjeks word nie aanvaar nie.
Slegs kontant of Internetbetalings word aanvaar, Internetbetalings kan op die perseel gedoen word.
Gebruik u van as verwysing
Rekeningnaam | : | Bloempoort Jag & Hengel |
Bank | : | ABSA BANK, Groblersdal |
Bank, Takkode | : | Groblersdal, 33 41 47 |
Tjekrekeningnommer | : | 407 0654 588 |