Verblyf

Lapa

Agt kamers voorsien akkommodasie vir 17 persone.
 
-  3 Dubbelbed eenhede
-  5 Enkelbed eenhede, met 2 enkelbeddens per eenheid.
Elke kamer is toegerus  kaste en linne word voorsien.
Gaste moet eie handdoeke en persoonlike toiletware voorsien.

Ablusie Geriewe
Aparte ablusie geriewe vir mans en dames.

Kombuis
'n Ten volle toegeruste kombuis met yskas en vrieskas is beskikbaar.  'n Groot kuier-area met binne en buite braaigeriewe en 'n uitsig op die dam aangrens die kombuis.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Bespreek Nou!

Rooiboshuis

Rooiboshuis bied akkommodasie vir 6 volwasse persone en 2 kinders.

Dis 'n luukse 3 slaapkamer huis met badkamer, kombuis en stoep met braaier het 'n pragtige uitsig oor die dam. Die huis is tenvolle gemeubileerd met beddegoed, breekware en eetgerei.  'n Gas stoof en elektriese ys-en vrieskas.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Bespreek Nou!

Houthutte

Houthutte, baie primitief ingerig, bied akkommodasie vir 8 persone.
Bestaan uit 2 kamers met 2 stapelbeddens in elke kamer. Kombuis area is tussen twee kamers.
Linne word nie voorsien nie.

Ablusie Geriewe
Aparte ablusie geriewe vir mans en dames.

Kombuis
Geen breekware word voorsien nie.  'n yskas, vrieskas, twee plaat gasstoof en buite braaivleis-fasiliteite is beskikbaar.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Bespreek Nou!